Lewensbetekenis?

Hoe kan ons glo dat ons menswees nie waarde het nie? Selfs die dooi herfsblare doen nog 'n kraakdansie onder jou voete. Om eindelik die nuwe lewe in die lente te kan voed...

Santie Amery

Opmerkings

Lekkerste lees...