Nuwe lewe

Dis nou byna een jaar wat ons op die berg woon... Ek was nog nooit so gelukkig en so tuis op 'n plek soos nou nie. Dis alles net omdat ons groot droom waar geword het. Om op Hogsback te kan bly!

Opmerkings

Maree het gesê …
Dit lyk soos 'n wonderlike, inspirerende plek Santie, mag jy nog vele jare daar geniet!
Louisette het gesê …
Prachtige foto, Fyne dag groetjes uit Belgie
Santie Amery het gesê …
Dit is, Maree! Jy moet kom kyk!
Santie Amery het gesê …
Dankje wel, Louisette! Was eg heerlik om van jou te hoor. Hoop om spoedig weer te gesels! Groete Santie

Lekkerste lees...