Hogsback herinnering

Die wind waai die ordelike blare deurmekaar. 'n Ronding in 'n tak gly na klein vertakkings met groen blate. Byna so sensueel soos 'n jongmeisie se palm en slanke vingers in afwagting vir 'n eerste liefdessoen...

Santie Amery, 2015

Opmerkings

Kwapie het gesê …
Baie mooi.

Lekkerste lees...