Stil...

die liggies spring op en af
op die watervlak golfies
stoepreëlings raam
die vierkantige vensters
die wind ruis om 
die woonstel
se hoeke

in my hart...is dit stil

Santie Amery
Februarie 2021

Opmerkings

Lekkerste lees...