Herfs

die bome ritselraas
geelgroen liggies
van blare wat verkleur
maer takvingers wink
teen die koelblou lug...

Dantie Amery, April 2021, Walmer

Opmerkings

Lekkerste lees...