Ek het....

ek het my stiltes
en geheime drome
vir jou oopgebreek

nou moet ek weer my pyn
diep in myself versteek...

Santie Amery 2019

Opmerkings

Lekkerste lees...