Slaan oor na hoofinhoud
Soek
Deursoek hierdie blog
Santie Amery Kunstenaar
Beskikbare kunswerke en kort diepdink gedagtes...
Deel
Kry skakel
Facebook
X
Pinterest
E-pos
Ander programme
Augustus 16, 2021
Oggend
ek bad in hierdie oggendwind
wat my so hoog
bo die stadsgeruis
kom vind
die koel genadelug
van die see se vloei
bring U Sabbatsrus
tot in my hart se groei
Santie Amery
Februarie 2021
Opmerkings
Lekkerste lees...
Maart 03, 2022
Die storie van die Hoggamajôjôs
Maart 30, 2015
Nuwe lewe
Opmerkings