Slaan oor na hoofinhoud
Soek
Deursoek hierdie blog
Santie Amery Kunstenaar
Beskikbare kunswerke en kort diepdink gedagtes...
Deel
Kry skakel
Facebook
X
Pinterest
E-pos
Ander programme
Augustus 16, 2021
Herinnering
dit word stil buite
net die wind vee
liggies oor die kamerruite
ek brand 'n kers vir jou
bekende vreemde
van gister se onthou
Santie Amery 2021
Opmerkings
Lekkerste lees...
Maart 03, 2022
Die storie van die Hoggamajôjôs
Maart 30, 2015
Nuwe lewe
Opmerkings