Bossie vreugdekleure...

My nefie Matthys, het my aan die skilder gekry met allerlei vrolike blomme! Iets wat ek nie gedink het ek het enigsins 'n aanvoeling voor nie. Ek moes 'n volle twintig blomskilderye vir hom maak en nou kan ek nie ophou nie! Skielik agtergekom ek kan dit doen!

Opmerkings

Elizabeth Kendall het gesê …
Dit lyk pragtig Santie!!
Maree het gesê …
Wonder-mooi Santie! Die blou van die Madeliefies en die sagte kleure van die Krismisrose is pragtig!

Lekkerste lees...