My nefie Matthys, het my aan die skilder gekry met allerlei vrolike blomme! Iets wat ek nie gedink het ek het enigsins 'n aanvoeling voor nie. Ek moes 'n volle twintig blomskilderye vir hom maak en nou kan ek nie ophou nie! Skielik agtergekom ek kan dit doen!
Opmerkings