Kuiertjie in Frankryk! (Al was ek nog nooit daar nie!) Ek hou daarvan om stories te verf. 'n Storie waaraan my skilderykykers hulle verkneukel. Een wat hulle nog jare later laat dink en wonder rondom die ontmoeting van twee mense in 'n Franse dorpie se klipstraat. Geniet jy dit ook om so te droom?
Opmerkings