Slaan oor na hoofinhoud
Soek
Deursoek hierdie blog
Santie Amery Kunstenaar
Beskikbare kunswerke en kort diepdink gedagtes...
Deel
Kry skakel
Facebook
X
Pinterest
E-pos
Ander programme
Januarie 03, 2023
Verlang
Die broosheid van 'n roos
se rooi
wat skree
teen die soutwind sand
en wilde branders van die see
'n ongekende vêr verlang
wat tussen die duiwekoer
en kolgans roepe
in die vroegoggendstilte
van my hart kom hang...
Santie Amery
Opmerkings
Lekkerste lees...
Maart 03, 2022
Die storie van die Hoggamajôjôs
Maart 30, 2015
Nuwe lewe
Opmerkings